ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Huis 6|Home 6

 

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Bybel-versiering

Ornamentele Bybel

Ek is op soek na 'n bepaalde soort Bybel-ornament. Dit is 'n geglasuurde, versierde Bybel wat oopgemaak is by 'n seker versgedeelte. Hierdie mooi ornamente word dikwels voor in die kerk gesien.

Verkoop u hierdie soort items of het u so iets wat u dalk wil verkoop? Stuur u eposadres en meer inligting, asook die prys.

Navrae

 

 

Exceptional Doll's Houses

Beautiful doll's houses made on order

We build lovely doll's houses with furniture included. Our unique doll's houses are any little girl's dream. These gorgeous 3 story doll's houses come with 30 plus pieces of furniture, built with 3mm plywood.

A doll's house takes approximately 3 weeks to manufacture. Size: Approximately 650mm high x 400mm wide x 200mm deep. Price: R1 550 per doll's house.

Call George Olivier or send an email request if you want to buy a magnificent doll's house for someone special.

Contact us
Tel: 082 940 5405

ADSA: Exceptional Doll's Houses
Click thumbnails for larger view

Contact us

Tel: 082 940 5405

 

 

Uitmuntende Borduurwerk

Cool Creations

Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.

Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.

  Navrae
  Webwerf: coolcreations.dieknoop.info
  Tel: 071 463 6400

ADSA: Uitmuntende Borduurwerk en pragtige kinderklere gemaak deur Cool Creations

Pragtige Kinderklere

Oulike Waardepakkies!

 

 

Lapelwapentjies

Knopies, naamplaatjies en meer

Badge Boy

Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.

Webwerf: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy Lapelwapentjies, Knopies, Naamplaatjies

badgeboy.dieknoop.org

 

 

LoveRock Produkte

Ietsie anders

Koop nou jou LoveRock aanlyn by www.loverock.co.za of kontak ons direk op die webwerf! Dra elke dag 'n tasbare bewys van God se liefde aan jou. Of jy die LoveRock in jou sak saam met jou dra, as 'n sleutelhouer of selfs om jou nek, word jy elke minuut van die dag herinner aan God se nabyheid en liefde!

Nuuskierig oor hierdie oulike produkte? Besoek die webtuiste vir talle foto's met detail.

  Navrae
  Webwerf: www.loverock.co.za
  Tel: 071 501 1591 of 044 874 6622
  Faks: 086 684 1195

'n Mooi geskenk net vir jou

www.loverock.co.za

 

 

Filaflooi

T-Hempies wat anders is

Filaflooi is vir kinders en filaflooi is Afrikaans!
Kinder-T-hempies met mooi woorde laat harte smelt! Besoek gerus die webwerf vir mooi foto's van die oulike produkte.

  Navrae
  Webwerf: www.filaflooi.co.za
  Tel: 083 556 0593
Pragtige T-hempies
ADSA: Pragtige T-hempies ontwerp en geskep deur filaflooi ADSA: Pragtige T-hempies ontwerp en geskep deur filaflooi
Kliek duimnael vir groter weergawe
 

 

Pietie Padda en Vriende

Aktiwiteitsboekie

Hierdie aktiwiteitsboekie het baie om te bied. Rym, oulike illustrasies en inkleurprente. Lees gerus meer oor watter heerlike inhoud hierdie boekie het of hoe om te dit te koop by die volblad-advertensie.

  Navrae
  Tel: 084 509 4888

 

 

Woonhuis te Ruil of te Koop

Prieska

Ek het 'n ruim woonhuis te Prieska wat ek van die hand wil sit, of te ruil wil aanbied vir 'n klein plasie of rivierkleinhoewe - liefs in die Noordkaap langs die Oranjerivier.

Op dieselfde erf van die woonhuis is 'n groot skuur van 310 vierkante meter. Ek het ook 'n houtwerk-besigheid en wil graag alles insluit in die transaksie.

  Navrae
  Tel: 076 467 1419 of 022 715 4966
Woonhuis te Prieska Woonhuis te Prieska (ingang)
Woonhuis te Prieska  (vertrek binne) Woonhuis te Prieska (buite)
Kliek duimnaels vir groter weergawes
 

 

Kleinhoewe Te Koop

Hopefield

Geleë in Hopefield aan die Weskus. 1 Hektaar kleinhoewe aangrensend aan die Zoutrivier (voorheen Zoute Rivier). Ruim huis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, nuut geteël, volledige diefwering en dubbele motorhuis. Oopplan woon-, TV- en kombuisarea.

Besproeiing en sterk boorgatwater. Plaasimplemente ingesluit: trekker, bossieslaner, ploeg, en kapploeg (rotavator). Hoenderboerdery met afset vir eiers.

Die kleinhoewe is langs die dorp geleë, naby 'n skool en kerk.

  Navrae
  Tel: 083 658 0083 of 022 723 0625

 

Kyk na ons foto's vir meer inligting

 

 

Bybels vir Aflaai

Maklik en byderhand

Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.

Vir meer inligting sien Bybels

ADSA: Afrikaanse Bybel met boekmerke

 

 

Download Bibles

Easy and accessible

Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.

For more information see Bibles

ADSA:Download Bibles

 

 

Berean Bible Study

Including ESV, KJV and NKJV

Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware product has lots to offer. Read more at the full page ad.

 

 
ADSA: Kry goeie akkommodasie

 

Looking for Holiday Accommodation? Visit Services (Accomodation) for inns, lodges, guesthouses,flats and more.
Op soek na Vakansie-verblyf? Besoek Dienste (Akkommodasie) vir herberge, gastehuise, vakansie woonstelle en meer.
 

 

Cool Creations

Exquisite Embroidery

Looking for a beautiful gift for someone special, for a kitchen tea, baptism event or just to spoil yourself? Cool Creations has the cutest items. From lovely bags and purses, bathroom towels, dandy kitchen linen, including tablecloths and aprons, to clothes, picnic baskets, attractive backpacks and stickers to decorate it.

Cool Creations also presents bargain events on a regular basis, as well as special sales for holidays, such as Mother's Day, Father's Day, Valentine's Day and particularly for the Easter and Christmas seasons. Visit the Cool Creations site for lots more info, prices and photos.

Contact us
Website: coolcreations.dieknoop.info
Tel: 071 463 6400

ADSA: Exquisite Embroidery and beautiful clothes and kitchen linen made by Cool Creations

Neat Value Packs!
Excellent Clothing for Children

coolcreations.dieknoop.info

 

 

DVD's te Koop

Meer as 230 titels

Afrikaanse en Engelse DVD's, met meer as 230 titels op die lys om van te kies. Beskikbaar teen R25 per DVD plus posgeld ekstra. Talle keuronderwerpe insluitend, geskiedkundig, dokumentêr, gesondheid, geestelike films en baie meer!!
Navrae: ds J Spangenberg.

  Navrae
  Tel: 082 819 7101 of 072 057 6145

ADSA: DVD's oa geestelike films

 

 

Oulike Kunsvlyt

Sakgeld met Stokperdjies

Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by ander webwerwe adverteer nie.

Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.

Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan 'n advertensie-aansoek stuur: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer.

ADSA: Wollie in haar oulike, snoesige brakkiejakkie

Vul asseblief ons
GRATIS advertensie-aansoek
in met die nodige inligting

Navrae

Voorbeelde van sulke uitstallings kan ook besigtig word by ons markplein by
 piazza.arkpark.com

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Eiendom
 Eiendom 2
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Huis 8
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Kuns 6
 Kuns 7
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Tegnies
 Tegnies 2
 Tegnies 3

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 Art 6
 Art 7
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Home 8
 Leisure
 Leisure 2
 Property
 Property 2
 Technical
 Technical 2
 Technical 3

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Eiendom|PropertyEiendom 2|Property 2Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Huis 8|Home 8Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Kuns 6|Art 6Kuns 7|Art 7Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: World and Blue Butterflies  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads