Uitmuntende Borduurwerk
Cool Creations
Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.
Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.
Tel: 071 463 6400 |
|

Pragtige Kinderklere
Oulike Waardepakkies! |
| |
|
 |
| |
Skilderye: Marie Smith
Nostalgie en Natuur
Met my skilderwerk probeer ek om die rustigheid en die vrede wat net in die natuur gevind kan word, uitbeeld. Almal van u wat graag waarde heg aan die verlede en die verlede van u voorgeslagte, sal iets in my skilderye vind wat u nostalgies sal stem.
|

Kliek duimnael vir groter weergawe
skilder.arkpark.info |
| |
|
 |
| |
Familiewapens
Van Ackermann, Malan, Rousseau tot Zastron
Wees trots op u naam, of dit nou Barnard, De Wet, Du Toit, Gerber, Lombard, Otto, Opperman, Van den Berg, Snyman of enige van 'n duisend ander vanne is. Maak gebruik van hierdie unieke geleentheid om 'n baie mooi uitbeelding van u familiewapen te
bekom. Die heraldiese wapens is in die oorspronklike kleure op pragtige hout geverf. Gratis stamvaderinligting, gratis simboolbetekenisse en kleurbetekenisse. Prys: R250 (posgeld uitgesluit). Die wapens is 400 x 320mm groot.
Tel: 035 340 2892 |
|

Kliek duimnael vir groter weergawe
Alle Europese, Australiese en Suid-Afrikaanse name is beskikbaar. Hierdie kunswerke is nie net mooi erfstukke nie, maar is ook
baie goeie geskenke. |
| |
|
 |
| |
Kosdisse, Koeke, Terte en Meer
SPAAR Elektrisiteit, Tyd en Geld...
Spaar met ons heerlike gebak en lekkernye. Ons maak die lewe vir kokke en tuisteskeppers aangenamer. Ons voorsien oa die volgende:
 |
Tuisgemaakte Etes |
 |
Poedings |
 |
Koeke |
 |
Sop vir die koue dae |
 |
Terte |
|
|
Skakel Lizelle voor 09h00 in die oggend of na 15h00 om 'n bestelling te plaas. Ons voorsien met graagte 'n pryslys en vir 'n ekstra fooitjie, lewer ons ook af in die Centurion omgewing.
Kombuisgroete
Tel: 083 273 9421 |
|

Navrae |
| |
|
 |
| |
Oulike Kunsvlyt
Sakgeld met Stokperdjies
Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by ander webwerwe adverteer nie.
Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi
naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies. Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan 'n advertensie-aansoek stuur: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer. |

Vul asseblief ons GRATIS advertensie-aansoek
in met die nodige inligting Navrae Voorbeelde van sulke
uitstallings kan ook besigtig word by ons markplein by piazza.arkpark.com |
| |
|
 |
| |
Murals
Decorative or commercial
Marco Bester does commercial artwork by designing and painting on walls or windows. For more information or
photos of examples of his creations, visit the full page advertisement.
 |
Tel: 084 509 4888 |
|
 |
Video na DVD
Skakel VHS-videobande om na DVD
Bekommerd die kwaliteit van jou gedenkvideo's kwyn met herhaaldelike gebruik, of selfs sonder gebruik? Laat sny al jou ou VHS video's oor op DVD. Troues, vakansies en ander belangrike gedenkwaardige gebeure.
Tel:
078 703 0300 |
Faks:
086 558 4050 |
|

Ons diens is die goedkoopste
in die Vrystaat! |
Op soek na "Snackle Iron"
Apparaat vir gebak
Is daar iemand wat weet waar ek 'n "Snackle iron" of "Snackle 3 in 1" kan koop? Dit maak die heerlikste tertdoppies wat dan met enige vulsel gevul kan word. Ek wil baie graag hierdie handige tertjiedopmaker bekom. Bel my asseblief as jy kan help.
Tel:
072 200 5032 |
|
 |
Boeke te Koop
Boekwinskopies!
Boeke bly 'n wonderlike tydverdryf of bron van kennisoordrag. Daar is etlike tweedehandse boeke in puik toestand teen wonderlike winskopiepryse beskikbaar. Boeke oor fotografie, Bybelkarakters, kunswerke en so meer. 'n Lys, beskrywings en 'n foto van die voorblad van elke boek is beskikbaar by die webbladsy.
|
 |
Diatomiet
Duisend en een gebruike
Registrasie #V23111
Diatomiet is 'n produk met 10001 en meer gebruike.
Meng by u veevoer in of strooi oor honde- en kattekos. Dit gee beter vertering, opname van voedingstowwe en detoksifisering. Dit help met die bekamping van vlieë, muggies, ens. by vee en dit help ook met beter haargroei, hoewe en naels.
Diatomiet uit Mosambiek bevat minimum kalk. Bestel nou.
|
 |
| |
|
 |
| |
Exceptional Doll's Houses
Beautiful doll's houses made on order
We build lovely doll's houses with furniture included. Our unique doll's houses are any little girl's dream. These gorgeous 3 story doll's houses come with 30 plus pieces of furniture, built with 3mm plywood.A doll's house takes approximately 3 weeks to manufacture. Size: Approximately 650mm high x 400mm wide x 200mm deep. Price: R1 550 per doll's house.
Call George Olivier or send an email request if you want to buy a magnificent doll's house for someone special.
Tel: 082 940 5405 |
|

Click thumbnails for larger view
Contact us
Tel: 082 940 5405 |
| |
|
 |
| |
Professionele
Handbreiwerk
Netjies en pragtig
Professionele, netjiese, privaat handbreiwerk: babagoed (kombersies, kousies, baadjietjies, ens.);
oorgetrekte houthangers; truie vir volwassenes of kinders. Spesiale ontwerpe word ook op aanvraag gemaak.
U kan self die wol, knope, ens. verskaf - dan betaal u net vir die arbeid. Anders kan ek die materiaal gaan aankoop, dan word die koste daarvan, plus brandstof, by die arbeid ingesluit. Pryse sluit belasting in en varieer na gelang van die item se
grootte, styl, patroon en die soort wol. U kan die patrone verskaf (wat u self aankoop), of u kan kies uit die verskeidenheid patrone in my versameling.
Tel: 012 348 7017 of 072 610 2133 |
Faks: 086 512 2463 |
|

Navrae |
| |
|
 |
| |
LoveRock
Something different
Buy a LoveRock for as little as R10! Whether you keep the LoveRock in your pocket, around your neck or as a key holder, these words of inspiration are always at your fingertips. A tangible reminder of God's love and existence!
Curious to see these cute products? Visit the site for many detail photos.
Tel: 071 501 1591 or 044 874 6622 |
Fax: 086 684 1195 |
|
 |
| |















































































|