Meenthuis te Koop
Pragtige plek om in te woon
Netjiese 2-slaapkamer meenthuis is dringend te koop. Die meenthuis is in 'n veiligheidskompleks. Die eienaar móét
verhuis.
Prys: R650 000 (onderhandelbaar).
Alle gordyne en blindings en meeste van die tuinornamente is ingesluit in die kopie.
Die meenthuis is geleë in Modimolle
(Nylstroom), Limpopo.
Soek jy 'n stukkie Bosveld? Hierdie woning is dan net vir jou.
Tel:
072 172 1139 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
|
Kliek duimnael vir groter weergawe |
|
Garden Service For Sale
Keep fit while you work
Garden Service For Sale. 43 Gardens are currently under our care. Vehicle and tools are included in the deal. The business operates mainly in the Kempton Park and Edenvale Area. Price: R55 000.
|
 |
Akkommodasie vir
Nasionale Kunstefees
Verblyf vir kunstefeesgangers
'n Volledige 4-slaapkamerhuis is te huur
tydens die
Kunstefees in Oudtshoorn, verkieslik vir die volle duur van die fees. Dit is
beskikbaar tydens 31
Maart 2012 tot 08 April 2012. Die huurhuis is geleë te Klein Karoostraat 11 in
Oudtshoorn.
Tarief: R360 per persoon per dag. Skakel,
stuur 'n faks of 'n eposnavraag as u belangstel.
Tel:
083 396 2202 of 044 279 3010 |
Faks:
044 272 0288 |
|
 Navrae |
Level Flat For Sale in Complex
Lovely place to stay
Urgently for sale, one level flat in secure complex. This residence includes 2 lovely bedrooms. The owner has to relocate. Price: R650 000
(negotiable). Curtains and blinds and most of the garden ornaments are included in the sale.
The flat is located at Modimolle
(Nylstroom), Limpopo.
Looking for beautiful nature? Then this lodging will certainly suit you.
Tel: 072 172 1139 |
|
|
| |
|
 |
| |
Vakansieverblyf
Pragtige omgewing
Daar is 1-slaapkamer, ten volle toegeruste
selfsorg-wooneenhede beskikbaar. Hierdie heerlike vakansieplekkies is
beskikbaar teen R250 per eenheid per nag (buite seisoen) en
R350 per eenheid per nag (binne seisoen).
Green Haven is gevestig tussen Wildernis en
Sedgefield met 'n bietjie van 'n plaasatmosfeer en 'n ryk voëllewe. Stuur
gerus 'n navraag vir meer inligting of om 'n bespreking te maak.
Tel:
044 882 1094 of 083 446 8629 |
|
 Navrae Tel:
044 882 1094 of
083 446 8629 |
| |
|
 |
| |
| |
|
 |
| |
Restaurant te Huur
Hatfield
Daar is 'n oulike restaurant te huur in Hatfield,
Pretoria. Die restaurant is baie na-aan die nuwe Gautrein-stasie in
Hatfield en het 'n aangename uitsig. Dit is baie gerieflik geleë
tussen ambassades, waar daar 'n groot behoefte is vir besigheidsmense om hul gaste
te onthaal. Meeste ander restaurante in dié omgewing is toegespits op
studente. Hierdie restaurant voorsien egter uitstekend aan daardie tekort.
Meer…
Wat die restaurant ook baie aantreklik maak
vir huurders,
is die toegang tot die Gautrein-stasie. As iemand hierdie goedgeleë
restaurant van vroeg-oggend af
sou bedryf, sal dit nogal baie kliënte lok.
Die restaurant is ongeveer 560m² groot en met
genoeg parkering. Dit is goed ingerig en die nuwe huurder kan die
toerusting oorneem van die huidige eienaar. Daar is 'n netjiese ten volle toegeruste kombuis,
ontvangs-area waar verversing geniet kan word en 'n lokaal waar vergaderings gehou kan word. Daar is ook 'n klein konferensie-ruimte en 'n heerlike stoep,
waar mense lekker kan sit en kuier tot laat.
Tel: 083 590 7768 |
Faks: 086 605 5239 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Kleinhoewe Te Koop
Hopefield
Geleë in Hopefield aan die Weskus. 1 Hektaar kleinhoewe aangrensend aan die Zoutrivier (voorheen Zoute Rivier). Ruim huis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, nuut geteël, volledige diefwering en dubbele motorhuis. Oopplan woon-, TV- en kombuisarea.
Besproeiing en sterk boorgatwater. Plaasimplemente ingesluit: trekker, bossieslaner, ploeg, en kapploeg (rotavator). Hoenderboerdery met afset vir eiers.
Die kleinhoewe is langs die dorp geleë, naby 'n skool en kerk.
Tel: 083
658 0083 of 022 723 0625 |
|
Kyk na ons foto's vir meer inligting |
Unieke Hekke en Trappe
Gates Unique Hartbeespoort
Gates Unique Hartbeespoort vervaardig hoë kwaliteit hekke, trappe en nog vele meer. Hulle het jarelange ondervinding in die bedryf. Vir meer inligting en 'n hele aantal foto's van hul groot verskeidenheid produkte, besoek die volblad-advertensie.
Tel:
082 872 9750 of 082 873 7434 |
|
 |
| |















































































|