ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Tegnies|Technical

 

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2012 is tans in die beplanningsfase. Navrae of kommentaar is welkom.

Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

Webwerf: myarkpark.com/arkweb

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2012

 

 

Kragopwekkers

Krag vir Afrika!

Ons het 'n bielie van 'n kragopwekker beskikbaar. Dit is 'n 3-fase opwekker met ingeboude outomatiese volt-reguleerder. Splinternuwe 28 kva 4-silinder diesel met 'n kappie ("canopy"). Die prys is slegs R33 000. Kontak Piet gerus as u meer wil weet of sommer dadelik die kragopwekker wil koop. Groter, kragtiger kragopwekkers ("generators") is ook beskikbaar. Volledige 1 jaar of 1000 ure waarborg is deel van die diens.

Navrae
Tel: 072 987 8520 of 084 964 2148


Kliek duimnael vir groter foto

Tel: 072 987 8520 of
084 964 2148

 

 

DVD's te Koop

Meer as 230 titels

Afrikaanse en Engelse DVD's, met meer as 230 titels op die lys om van te kies. Beskikbaar teen R25 per DVD plus posgeld ekstra. Talle keuronderwerpe insluitend, geskiedkundig, dokumentêr, gesondheid, geestelike films en baie meer!! Navrae: ds J Spangenberg.

  Navrae
  Tel: 082 819 7101 of 072 057 6145

ADSA: DVD's oa geestelike films

 

 

Elektriese Dienste

Elektriese Kontrakteurs

Kilovar Power Controls is elektriese kontrakteurs en hulle lewer oa die volgende dienste:

Swembad- en boorgatpomp-installasies en
    herstel
Elektriese foutspeuring en herstelwerk
Hekmotors
Motorhuisdeure
Elektriese omheinings
Nuwe installasies
Koelkamers en lugversorgers

Besoek die webwerf vir meer inligting of skakel.
 

  Navrae
  Tel: 084 301 3825
  Webwerf: kilovarpower.synthasite.com

Tel: 084 301 3825

 

 

Unieke Hekke en Trappe

Gates Unique Hartbeespoort

Gates Unique Hartbeespoort vervaardig hoë kwaliteit hekke, trappe en nog vele meer. Hulle het jarelange ondervinding in die bedryf.

Vir meer inligting en 'n hele aantal foto's van hul groot verskeidenheid produkte, besoek die volblad-advertensie.

 

 Navrae
 Tel: 082 872 9750 of 082 873 7434

 

 

Gates Unique Hartbeespoort

Beautiful Designs

Gates Unique Hartbeespoort manufactures high quality gates, staircases and much more. They have extensive experience in the industry. For more information and photos of their large variety of products, visit the full page ad.

Contact us
Tel: 082 872 9750 of 082 873 7434

 

 

Software Development and Support Services

 

 

ARK Ontwerpe

Illustrasies en webwerwe

Vir die ontwerp van webwerwe asook logo's en algemene illustrasies. Meer inligting oor ons diens is te sien by: myarkpark.com/arkweb/dienste.htm

ADSA: ARK Ontwerpe

 

 

Sponsorships at ARK

ARK Web Design (Afrikaans)

Sponsorships for 2012 were already allocated.

Website: myarkpark.com/arkweb

 

ADSA: ARK Web Design

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA gratis advertensies: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek
in met die nodige inligting.

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Eiendom
 Eiendom 2
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Huis 8
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Kuns 6
 Kuns 7
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Tegnies
 Tegnies 2
 Tegnies 3

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 Art 6
 Art 7
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Home 8
 Leisure
 Leisure 2
 Property
 Property 2
 Technical
 Technical 2
 Technical 3

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Eiendom|PropertyEiendom 2|Property 2Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Huis 8|Home 8Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Kuns 6|Art 6Kuns 7|Art 7Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: World and Blue Butterflies  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads