ADSA Advertisement Service for the Christian Community

Tegnies 2|Technical 2

 

 

 Opgedateer: 24 Mei 2008 ** Updated: May 24, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Ligstasies

Vaaldriehoek Instandhouding

Ons vervaardig en verkoop verskeie groottes ligstasies, dus sg "lighting plants". Daar is oa 5.5 KVA diesel-kragopwekkers met 'n elektriese aansitter en 4 x 250 w HPS spreiligte. Dit is gemonteer op 'n toepaslike waentjie of netjiese dubbelas sleepwa met goeie vering. Die 4x14" wiele en 'n brandblusser-houer is ook deel van die ontwerp.

Hierdie apparaat is ideaal vir gebruik by myne, fabrieke, ens. Die ligstasies is geskik vir swaar diens, maar steeds lig genoeg om rond te skuif. Ligstasies kan vervaardig word na die kliënt se spesifikasies, bv padwaardige waentjie, groter of kleiner kragopwekkers, met 'n dakkie en so meer.

Webwerf: vaaldriehoekinstandhouding.page.tl
Tel: 073 079 8642 of 013 650 1861
Faks: 013 650 1861

Kliek duimnael vir groter weergawe

Navrae

Vaaldriehoek Instandhouding is in Witbank geleë, maar hul ligstasies, asook HDPE-pype, word landwyd versprei.

Besoek gerus die webwerf om nog ander produkte te besigtig.

 

 

Website Development

HaloTech IT Solutions

Do you feel website design is something out of this world?

HaloTech IT Solutions is a young South African based IT Company. With a client base locally and abroad, we specialize in web based solutions, including real time forum software, newsletter distribution systems, online catalogs and e-mail based order solutions. Website development is our specialty and we can make your website work better for you. Please feel free to contact us.

Tel: +27 72 554 7018

ADSA: Website Development by HaloTech IT Solutions

Read more

 

 

Nommerstelsels vir Netwerke

Nommerstelsels vir elektriese-, instrumentasie- en netwerk-installasie bedrywe

Ons verskaf nommerstelsels vir die elektriese-, instrumentasie en netwerk-installasie bedrywe. Verder bied ons ook die installasie en verskaffing van kragopwekkers vir residensiële sowel as kommersiële eiendomme. Kontak Dawie Coetzee vir 'n kwotasie.

Tel: 011 692 1788 of 082 5729 938
Faks: 011 692 1788

ADSA Dienste: Nommerstelsels vir Netwerke

 

 

Rhomia Produksies

Foto's op DVD met mooi musiek

'n Baie spesiale aanbod aan skole

Gee 'n baie oulike geskenk aan die matrikulante (of Graad 7's) wat lewenslank gekoester sal word. Plaas die hele jaargroep se foto's op een DVD. Foto's van skoolprojekte of gedenkwaardige gebeure soos byvoorbeeld matriekafskeid (Graad 7-afskeid), kan deur die skool verskaf word of reëlings kan getref word met ons fotograaf (plus vervoerkoste buite Pretoria). Ons verskaf hierdie diens teen 'n weggee-prys van R20 per DVD. (minimum 50 DVD's). R5 ekstra indien 'n kassie met buiteblad (met skoolwapen) verlang word.

Betaling: 50% van die bedrag moet as deposito inbetaal word vir M. Peens, ABSA Tjekrekening 4056741945. Faks asseblief die depositostrokie deur na 086 503 1089 of stuur dit per epos. (Stuur 'n navraag om die eposadres te bekom.) Bewaar asseblief die oorspronklike strokie as bewys van inbetaling. Wil u net een bestel? Die prys van 'n enkele DVD: 25c per foto plus R80.

Tel: 012 565 6151 of Selnr: 083 492 9033
Faks: 086 503 1089

ADSA: Rhomia Produksies

 Posadres: Posbus 908872, Montana, 0151.

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA gratis advertensies: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek
in met die nodige inligting.

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Algemeen 10
 Eiendom
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Kuns 6
 Kuns 7
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Ontspanning 3
 Tegnies
 Tegnies 2

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 Art 6
 Art 7
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 General 10
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Leisure
 Leisure 2
 Leisure 3
 Property
 Technical
 Technical 2

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10 |General 10Eiendom|PropertyHuis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Kuns 6|Art 6Kuns 7|Art 7Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Ontspanning 3|Leisure 3Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
Amusement park rockets  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads