Wiskunde-klasse
Wiskunde sonder trane
Wiskunde het baie waarde. Kinders moet net mooi met geduld geleer word hoe om dit toe te pas.
Ek help kinders om hulle Wiskunde-punte te verbeter en om meer insig in die vak te kry. Die klasse is vir leerlinge vanaf graad 3 tot 9.
Die Wiskunde-klasse word aangebied in Floraunaweg (Pretoria-Noord-omgewing). Kontak my gerus en ek help u kind om Wiskunde baas te raak.
Tel: 012 546 9105 of 084 504 3948 |
|
Wiskunde hoef nie
'n nagmerrie-vak te wees nie!
 |
Colouring Books
Something different
These colouring books are really something different and the themes available are diverse and multi-faceted. Excellent gifts.
Discounts for bulk purchaces are available.
Visit the site for more information and photos.
|
 |
Christelike Kinderstories
CD's en DVD's
Moeg vir lelike stories op TV? Verras jou kleinding met die allermooiste, lekker-lag-stories met lessies, alles in heerlike Afrikaans! Dit kom in die vorm van poppekas-vertonings, liedjies en gebed op CD of DVD.
Lees meer by die volblad-advertensie
Tel:
071 357 7351 |
|
 |
Partytjie-Beplanners
Dream Kidz
Maak die dag BAIE spesiaal vir u kind met Dream Kidz Partytjie-beplanners. Ons diens is puik en die pryse is uiters bekostigbaar. Dié dag sal nog lank oor gepraat en onthou word na die tyd. Ons geniet dit om die verjaardag of ander spesiale dag so wonderlik as moontlik vir enige uitsonderlike geleentheid te beplan. Ons reël partytjies vir kinders van alle ouderdomme. Dream Kidz se uitstekende diens sal u verbaas en word net oortref deur die jongspan se vreugde en jolyt. Kontak ons nou vir pryse of as daar navrae is.
Tel: 074 154 0474 |
|
 Navrae |
Good Humored Entertainment
Enjoyment at it's best!
Lolla-Pikke-Bolla, the cute little character who tells wonderful stories and who will make your heart smile, will be a wonderful relief from old, stale and grim humoured entertainment. Invite Lolla to your school, festival or show. Read more about Lolla-Pikke-Bolla on the full page advertisement.
|
 |
Hulpmiddels vir Wetenskap
DVD's om die vak makliker te maak
Maak wetenskap vir u kind interessant en lewendig! Uitstekende keuse vir tuisskolers, hulpsentrums, skole in verafgeleë gebiede sonder die nodige laboratorium fasiliteite. Bestel ons DVD's wat wetenskap-eksperimente bevat wat gewoonlik in grade 8 en 9 behandel word. Dit vul die handboeke Ken-en-Verstaan goed aan. Gaan kyk na 'n volledige lys van al die eksperimente wat aangebied word op die DVD's Wetenskap Eksperimente 1 en 2 by die onderstaande skakel.
|

Wetenskap Eksperimente 1 en 2 op DVD |
| |
|
 |
| |
Workshops for Animation
Animation Stop Motion and Cell Animation
We welcome you to our Animation Workshops. Workshops are regularly available for students. These include Workshops on
Animation Stop Motion as well as Workshops on Cell Animation.
Duration: three weeks, 2x3 hours per week
Age group: from 12 years on
Participants per workshop: 6-10
Bookings at Tel: 011 794 1382 |
Cell: 082 930 0438 |
|

The workshops are practical courses for animated story telling.
For bookings call us
or visit
the site. |
Private Lessons
Get some help
Does your child struggle with Maths, English, Afrikaans or Accounting? We present private instruction in these subjects.
Read
more
Tel: 072 573 1733 or 083 591 9548 |
|

Contact us |
Poniekamp Vakansies 2011
Julie- en Desembervakansies
Gedurende die Julie- en Desembervakansies hou Perdehoek Ryskool te Lichtenburg, poniekampe wat insluit verblyf, etes, mak ponies, toerusting en minstens 3 perdrylesse in die dissiplines Dressering, Skouspring en Rywerk ("Working Riding"). Daar word ook uitgery in groepe en heerlik piekniek gehou. Kampvuuraande, sterrekyk en nagmarse is deel van die program en alles word aangebied met 'n Christelike inslag. Kostes beloop R500 per kind vir 3 dae en die teken van 'n vrywaringsvorm is verpligtend. Die afrigter wat dit aanbied is 'n persoon met onderwysondervinding.
Tel: 082 785 1625 of 018 632 9481 |
Faks: 018 632 9481 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Bekering
Nuwe begin
Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.
|
 |
| |

































|