| |
|
 |
| |
Berean Bible Study
Including ESV, KJV and NKJV
Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware
product has lots to offer. Read more at the full page ad.
|
 |
| |
|
 |
| |
Beginners-kitaarkursus
Maklik en Gou
Beginners-kitaarkursus op Audio CD en met meegaande
dokumente is beskikbaar. Leer speel kitaar binne ses weke. Die materiaal is
maklik om te gebruik. Koste R150. Kinders vanaf Graad 2 tot volwassenes het
al die kursus gedoen en dit met groot sukses voltooi. Stuur 'n navraag of
skakel gerus en ons stuur meer volledige inligting oor hierdie aangename
kitaarkursus.
 |
Tel: 084 408 9206 of 084 580 3763 |
 |
Faks: 028 514 2134 |
|

 |
| |
|
 |
| |
Mooi Musiek
Musiek vir spesiale geleenthede
Ek is 'n gekwalifiseerde
musiekonderwyseres met oa 'n BMus-graad. Ek gee tans klas in verskeie
musiekinstrumente.
Ons orkes is ook beskikbaar vir optredes
by spesiale geleenthede. Vir meer inligting oor die klasse of optredes,
besoek die volblad advertensie.
|
 |
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind. Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting. |
 |
| |
|
 |
| |
Canoe Sponsorships
Ruan Knobel
A promising young rower from Mossel Bay is
requesting sponsorships from businesses, private
persons as well as other interested parties, to help him develop his rowing
talents to the fullest of his ability. Assistance and support will be highly appreciated.
For more detailed information, visit the
full page advertisement. Your
contributions will make a huge difference. Please endorse and support him
now, and achieve mutual benefits! |
|
| |
|
 |
| |
Bekering
Nuwe begin
Op soek na bietjie meer inligting oor
bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog
soortgelyke Christelike
temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse
en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande
webtuiste.
|
 |
| |
|
 |
| |
Uitsonderlike Bybelverhaaltjies
Rhona Peens
Bring die Bybel na die kinders toe, op hulle vlak, deur kostelike lewenslessies.
Die Avonture van die klein Bybeltjie Reeks 1 tot 13 is beskikbaar met 4 stories op 1 CD,
soos wat dit tans gelees word deur Karin Zeelie op Kleuterkluitjies, Radio Pretoria, 8h45
Vrydae. Ouderdom 2-12 jaar. Prys R120 plus R10 posgeld vir Suid-Afrikaners. Stuur 'n
epos-navraag as u in die buiteland woonagtig is en die kostes van versendings wil weet.
 |
Navrae |
 |
Tel: 012 565 6151 of 083
492 9033 |
 |
Faks: 086 503 1089 |
|
 |
| |
|
 |
| |
|
|
| |
|
 |
| |