ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Skole 12|Schools 12

 

 Opgedateer: 24 Mei 2008 ** Updated: May 24, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Bekering

Nuwe begin

Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.

ADSA: Gebed ook ander onderwerpe, soos redding, vergifnis en geloof

 

 

Canoe Sponsorships

Ruan Knobel

A promising young rower from Mossel Bay is requesting sponsorships from businesses, private persons as well as other interested parties, to help him develop his rowing talents to the fullest of his ability. Assistance and support will be highly appreciated. For more detailed information, visit the full page advertisement. Your contributions will make a huge difference. Please endorse and support him now, and achieve mutual benefits!

ADSA: Promising young rower, Ruan Knobel, is requesting your help. 

 

 

Uitstekende Leesgenot

'n Pasiënt vir Dr. Coché

'n Pragtige liefdesverhaal met 'n subtiele waarskuwing teen dwelms, nl. dat dit die poort tot selfvernietiging is. 'n Moet vir elke tiener, ouer en grootouer. Kennis is mag — wees voorbereid en vermy trane later. Bestel sommer dadelik hierdie waardevolle boek, wat klein genoeg is om in 'n handsak te pas.

Na die tragiese dood van 'n agtienjarige matriekleerder in Johannesburg, het ek en my uitgewer besluit om my roman, "'n Pasiënt vir Dr. Coché" teen 'n verminderde bedrag van R30 (plus posgeld) aan skole beskikbaar te stel. Daar is geen krutaal of smerighede in die boek nie en dit is uiters geskikte leesstof vir jongmense van 14 jaar en ouer. Dit is ook uitstekend vir ouers wat graag meer van hierdie neiging wil weet.

Navrae
Tel: 012 565 6151 of  083 492 9033
Faks: 086 503 1089

ADSA: 'n Pasiënt vir Dr. Coché geskryf deur Rhona Peens

Vir nie-skole aankope is die prys nou  R35 (plus posgeld). Stuur 'n epos-navraag as u in die buiteland woonagtig is en die kostes van versendings wil weet.

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

ADSA: Stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders

 

 

Exceptional Bible Stories

Rhona Peens

Exceptional Afrikaans Bible Stories for children, written on their level with valuable lessons of life. This Afrikaans Bible stories "Avonture van die klein Bybeltjie" Set 1 to 13 is available with 4 stories on 1 CD. Karin Zeelie is currently reading this series on Radio Pretoria, 8h45 on Fridays, in the program Kleuterkluitjies. The stories are for children 2-12 years old. Price: R120 plus R10 shipping and handling for South African citizens. If you reside outside South Africa, contact us for more information on shipping and handling.

Contact us
Tel: 012 565 6151 or 083 492 9033
Fax: 086 503 1089

ADSA: Exceptional Bible Stories by Rhona Peens

 

 

Learning and Loving to Read

Dartelwoorde

Teach your child not only to read, but to love reading Afrikaans. Dartelwoorde 1 and 2 are wonderful stories on CD and books and are excellent help for teachers, educators and those that help children or even adults who would like to start learning and reading Afrikaans. This CD and book set also helps with the needs in teaching Afrikaans as second language. There are no pictures in the content, so the reader will concentrate on the words.

Price: R120 plus R10 shipping and handling for 4 booklets and 1 CD or R240 for 8 booklets and 2 CD's plus R15 for shipping and handling (in South Africa). If you reside outside South Africa, contact us for more information on shipping and handling.

Contact us
Tel: 012 565 6151 or 083 492 9033
Fax: 086 503 1089

ADSA: Learning and Loving to Read (Dartelwoorde)

Contact us

 

 
Christian schools are encouraged to make use of ADSA Small Ads.
For more information see: myarkpark.com/adsa/conditions
 

 

 

Skole
Skole 2
Skole 3
Skole 4
Skole 5
Skole 6
Skole 7
Skole 8
Skole 9
Skole 10
Skole 11
Skole 12

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Vermaak

Skolekaart
ADSA

Schools Map

Schools
Schools 2
Schools 3
Schools 4
Schools 5
Schools 6
Schools 7
Schools 8
Schools 9
Schools 10
Schools 11
Schools 12

Entertainment
Events
Help
Jobs
Media
Products
Services

Op|UpSkole|SchoolsSkole 2|Schools 2Skole 3|Schools 3Skole 4|Schools 4Skole 5|Schools 5Skole 6|Schools 6Skole 7|Schools 7Skole 8|Schools 8Skole 9|Schools 9Skole 10|Schools 10Skole 11|Schools 11Skole 12|Schools 12

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Muis in rolskaatsskoen  

ADSA Skole: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Schools Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads