ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Skole 3|Schools 3

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Inkleurboeke

Anders as die standaard

Hierdie inkleurboeke is heel besonders en die temas om van te kies, is uiteenlopend en veelsydig. Uitstekende geskenke.

Afslag vir grootmaataankope beskikbaar.

Besoek die webwerf vir meer inligting en foto's.

Navrae
Webwerf: artworks.arkpark.net
Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592

ADSA: Inkleurboeke met 'n verskil

 

 

Wiskunde-klasse

Wiskunde sonder trane

Wiskunde het baie waarde. Kinders moet net mooi met geduld geleer word hoe om dit toe te pas.

Ek help kinders om hulle Wiskunde-punte te verbeter en om meer insig in die vak te kry. Die klasse is vir leerlinge vanaf graad 3 tot 9.

Die Wiskunde-klasse word aangebied in Floraunaweg (Pretoria-Noord-omgewing). Kontak my gerus en ek help u kind om Wiskunde baas te raak.

Navrae
Tel: 012 546 9105 of 084 504 3948

Wiskunde hoef nie
'n nagmerrie-vak te wees nie!

ADSA: Wiskunde sonder trane

 

 

Skoon Humor en Vermaak

Genot op sy beste!

Lolla-Pikke-Bolla, die oulike klein karaktertjie vertel heerlike stories wat die hart laat glimlag. Nooi haar om te kom kuier. Dit sal 'n wonderlike verandering van spyse wees van die ou, vermufde en galgehumor van vorige jare. Nooi Lolla na jou skool, kermis of vertoning.

Lees meer oor Lolla-Pikke-Bolla op die volblad-advertensie.

 

 Navrae
 Tel: 071 357 7351

ADSA: Lolla-Pikke-Bolla. Vermaak met goeie smaak

 

 

Partytjie-Beplanners

Dream Kidz

Maak die dag BAIE spesiaal vir u kind met Dream Kidz Partytjie-beplanners. Ons diens is puik en die pryse is uiters bekostigbaar. Dié dag sal nog lank oor gepraat en onthou word na die tyd. Ons geniet dit om die verjaardag of ander spesiale dag so wonderlik as moontlik vir enige uitsonderlike geleentheid te beplan. Ons reël partytjies vir kinders van alle ouderdomme. Dream Kidz se uitstekende diens sal u verbaas en word net oortref deur die jongspan se vreugde en jolyt. Kontak ons nou vir pryse of as daar navrae is.

 Navrae
 Tel: 074 154 0474

ADSA: Dream Kidz Partytjie-beplanners

Navrae

 

 

Workshops for Animation

Animation Stop Motion and Cell Animation

We welcome you to our Animation Workshops. Workshops are regularly available for students. These include Workshops on Animation Stop Motion as well as Workshops on Cell Animation.

Duration: three weeks, 2x3 hours per week
Age group: from 12 years on
Participants per workshop: 6-10

Contact us
Website: arrowcpa.co.za
Bookings at Tel: 011 794 1382
Cell: 082 930 0438

ADSA: Animation Workshops

The workshops are practical courses for animated story telling.

For bookings call us
or visit the site.

 

 

Pietie Padda en Vriende

Aktiwiteitsboekie

Hierdie aktiwiteitsboekie het baie om te bied. Rym, oulike illustrasies en inkleurprente. Lees gerus meer oor watter heerlike inhoud hierdie boekie het of hoe om te dit te koop by die volblad-advertensie.

  Navrae
  Tel: 084 509 4888

 

 

Privaat Lesse

Kry betyds hulp

Sukkel jou kind met Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde? Ons bied na-uurse klasse aan in bogenoemde vakke.

ADSA: Lees meer oor Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde LesseLees meer

  Navrae
  Tel: 072 573 1733 of 083 591 9548

ADSA: Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde Lesse

Navrae

 

 

Beginners-Kitaarlesse

Leer kitaar speel

Wil jou kleinding van Grd. R tot Grd. 3 graag leer kitaar speel, maar hy of sy kan min of glad nie lees nie? Ek het 'n kitaarkursus saamgestel, spesiaal vir dié outjies! Ek het ook die ideale beginnerskursus vir groter kinders en volwassenes. Kontak my gerus vir meer inligting of gaan kuier by my webwerf.

  Navrae
  Webwerf: www.guitar4kids.com
  Tel: 084 408 9206 of 028 514 2134
  Faks: 086 624 6051

ADSA: Leer kitaar speel. Beginnerskursus vir kinders en volwassenes.

 

 

Badges and Lapel Buttons

Buttons, lapel badges and more

Badge Boy

We design and manufacture badges. A wide assortment of button patterns are available. They are especially useful for groups, including sports teams as well as clubs. Name badges are essential for personnel working in stores, restaurants and reception areas. The beautiful designs of our badges or buttons are also delightful as gifts. We supply special designs on request.

Website: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy for beautiful designs of badges and buttons

Contact us

badgeboy.dieknoop.org

 

 

Bekering

Nuwe begin

Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.

ADSA: Gebed ook ander onderwerpe, soos redding, vergifnis en geloof

 

 

Kaleidoskoop

Konsepte onder bespreking

Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van Bybelboeke is ook beskikbaar.

ADSA:Konsepte onder bespreking

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

ADSA: Verrigtinge vir die jongspan, stokperdjies

 

 
Christian schools are encouraged to make use of the ADSA Small Ads.
For more information see: myarkpark.com/adsa/conditions
 

 

 

Skole
Skole 2
Skole 3
Skole 4
Skole 5
Skole 6
Skole 7
Skole 8

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Vermaak

Skolekaart
ADSA

Schools Map

Schools
Schools 2
Schools 3
Schools 4
Schools 5
Schools 6
Schools 7
Schools 8

Entertainment
Events
Help
Jobs
Media
Products
Services

Op|UpSkole|SchoolsSkole 2|Schools 2Skole 3|Schools 3Skole 4|Schools 4Skole 5|Schools 5Skole 6|Schools 6Skole 7|Schools 7Skole 8|Schools 8

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Seuntjie en kat kyk na die aardbol  

ADSA Skole: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Schools Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads