ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Skole 4|Schools 4

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Inkleurboeke

Anders as die standaard

Hierdie inkleurboeke is heel besonders en die temas om van te kies, is uiteenlopend en veelsydig. Uitstekende geskenke.

Afslag vir grootmaataankope beskikbaar.

Besoek die webwerf vir meer inligting en foto's.

Navrae
Webwerf: artworks.arkpark.net
Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592

ADSA: Inkleurboeke met 'n verskil

 

 

Wiskunde-klasse

Wiskunde sonder trane

Wiskunde het baie waarde. Kinders moet net mooi met geduld geleer word hoe om dit toe te pas.

Ek help kinders om hulle Wiskunde-punte te verbeter en om meer insig in die vak te kry. Die klasse is vir leerlinge vanaf graad 3 tot 9.

Die Wiskunde-klasse word aangebied in Floraunaweg (Pretoria-Noord-omgewing). Kontak my gerus en ek help u kind om Wiskunde baas te raak.

Navrae
Tel: 012 546 9105 of 084 504 3948

Wiskunde hoef nie
'n nagmerrie-vak te wees nie!

ADSA: Wiskunde sonder trane

 

 

Babbelbekkie

Vul ure met vreugde

Babbelbekkie is 'n splinternuwe, heerlike Afrikaanse kindertydskrif wat in Augustus beskikbaar sal wees. Lees meer oor hierdie interessante tydskrif vir kinders op die volbladsy-advertensie.

 Navrae
 Tel: 071 357 7351

ADSA: Babbelbekkie, 'n splinternuwe, Afrikaanse kindertydskrif

 

 

Workshop: Photography

Camera and Light

Our Photography Workshop is an action packed workshop in mastering the control of the camera and light.

Duration: four weeks, 3 hours per session
Age group: from 12 years on
Participants per workshop: 6-10

Contact us
Website: arrowcpa.co.za
Bookings at Tel: 011 794 1382
Cell: 082 930 0438

ADSA: Photography Workshop

For bookings call us
or visit our site.

 

 

Gospelsanger Jannie

Uitstekend vir u volgende geleentheid!

Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei optredes. Vir meer inligting oor Jannie, besoek sy volblad.

  Navrae

ADSA: Gospelsanger Jannie Theron beskikbaar vir optredes

 

 

Dagsorg Die Wilgers

Ons dra u kindjie se belange op die hart

Dagsorg vir babas en kleuters beskikbaar in Die Wilgers. Geregistreerde Dagmoeder met Diploma in Verpleegkunde en Diploma in Dagsorg. Ons dagsorg is in 'n veilige sekerheidskompleks geleë.

  Navrae
  Tel: 082 872 6603

ADSA: Dagsorg Die Wilgers vir sorgsame en puik diens

 

 

Jannie: Gospel Singer

Excellent for your next event!

The gospel singer Jannie Theron is available for bookings for all sorts of events. For more details about Jannie, have a look at his full page.

  Contact us

ADSA: Gospel music, Jannie Theron

 

 

Lapelwapentjies

Knopies, naamplaatjies en meer

Badge Boy

Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.

Webwerf: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy Lapelwapentjies, Knopies, Naamplaatjies

badgeboy.dieknoop.org

 

 

Arts and Crafts

Pocket money with crafts

We display the various arts and crafts of artists, especially if the items are not shown elsewhere on the Internet.

Maybe you are an art teacher or perhaps you make interesting items with a handy hobby like teddy bears, beautiful needlework, crochet tablecloths or bedspreads, embroidered items, découpage or Bauernmalerei articles, rag dolls or wooden toys, cat and doggy jackets, or any other interesting artwork or hobby.

Artists who want to showcase their articles on the Internet and who do any of the following, can send a request: Stained glass work, smocking, pottery, bead stringing and bead embroidery, tie-dying, macramé, weaving (baskets or wool), quilting, batik, drawing or printing, wood sculpture and so on.

ADSA: Wollie in her cute and warm doggy coat

Send a request with all the relevant details

Inquiries

Examples of exhibits can be seen at piazza.arkpark.com

 

 

Berean Bible Study

Including ESV, KJV and NKJV

Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware product has lots to offer. Read more at the full page ad.

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.
Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

ADSA:Oulike verrigtinge vir die jongspan

 

 

Download Bibles

Easy and accessible

Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.

For more information see Bibles

ADSA: Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans)

 

 

Boek te Koop

Humor

Humoristiese vertellings deur Ebeth Müller. Titel van boek: Humor uit die lewe van Ds Dawie Botes. Hierdie oulike boek is slegs R120 per eksemplaar. Skakel gerus vir meer inligting oor hoe om die boek te bekom, of stuur 'n navraag.

Hierdie boek is 'n MOET vir die boekrak!

Tel: 058 852 3033
Faks: 058 853 0140

ADSA: Humoristiese vertellings deur Ebeth Müller

 

 

Poniekamp Vakansies 2011

Julie- en Desembervakansies

Gedurende die Julie- en Desembervakansies hou Perdehoek Ryskool te Lichtenburg, poniekampe wat insluit verblyf, etes, mak ponies, toerusting en minstens 3 perdrylesse in die dissiplines Dressering, Skouspring en Rywerk ("Working Riding").

Daar word ook uitgery in groepe en heerlik piekniek gehou. Kampvuuraande, sterrekyk en nagmarse is deel van die program en alles word aangebied met 'n Christelike inslag. Kostes beloop R500 per kind vir 3 dae en die teken van 'n vrywaringsvorm is verpligtend. Die afrigter wat dit aanbied is 'n persoon met onderwysondervinding.

  Navrae
  Tel: 082 785 1625 of 018 632 9481
  Faks: 018 632 9481

ADSA: Julie- en Desembervakansies Poniekampe te Lichtenburg

 

 

Logo-Ontwerpe

Bemark met styl

Is u op soek na 'n besigheids-logo of naamembleem om u besondere produkte so bietjie ekstra aandag te laat kry? Of dalk ietsie ongewoon vir 'n partytjie of ander spesiale geleentheid? Ek skep idees gebaseer op u behoeftes. Lees meer oor my logo-ontwerpdiens en die verskeie produkte by my volblad-advertensie.

  Navrae
  Tel: 084 509 4888

ADSA: Oulike besigheids-logo of naamembleme

 

 

 

Skole
Skole 2
Skole 3
Skole 4
Skole 5
Skole 6
Skole 7
Skole 8

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Vermaak

Skolekaart
ADSA

Schools Map

Schools
Schools 2
Schools 3
Schools 4
Schools 5
Schools 6
Schools 7
Schools 8

Entertainment
Events
Help
Jobs
Media
Products
Services

Op|UpSkole|SchoolsSkole 2|Schools 2Skole 3|Schools 3Skole 4|Schools 4Skole 5|Schools 5Skole 6|Schools 6Skole 7|Schools 7Skole 8|Schools 8

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Seuntjie en kat kyk na die aardbol  

ADSA Skole: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Schools Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads