ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Skole 5|Schools 5

 

 Opgedateer: 24 Mei 2008 ** Updated: May 24, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2008 is reeds toegeken, maar meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar
by ARK Webontwerp se webwerf

Webwerf: myarkpark.com/arkweb

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2008

 

 

Kanovaart-borgskappe

Ruan Knobel

'n Belowende jong roeier van Mosselbaai vra die hulp van besighede, privaat persone en ander belangstellendes om sy talent en sportaanleg in kanovaart ten volle te ontwikkel. Hulp en bystand sal baie waardeer word. Vir meer volledige inligting, besoek die volblad-advertensie. U bydrae kan 'n groot verskil maak. Ondersteun hom asseblief!

ADSA: Belowende jong roeier van Mosselbaai, Ruan Knobel, vra asseblief hulp

 

 

Bemarkers vir besondere produkte

Décor Dreams

Décor Dreams is op soek na agente/winkels om ons pragtige produkte te bemark. Ons vervaardig o.a. oulike haartooisels vir dogtertjies en allerlei pragtige items vir kinderkamer-versierings. Ons dekoratiewe lampe is uitstaande.

Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met ons te skakel. Ons hoor ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië, Nieu-Seeland, ens., wat ons produkte in daardie lande wil bemark.

Navrae
Webwerf:dreams.arkpark.net
Tel: 021 981 5361 of 082 212 9998

ADSA: Décor Dreams produkte

Navrae

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Ballerina
Vul ons
GRATIS advertensie aansoek
 in met die nodige inligting.

 

 

Thru The Bible

With Dr. J. Vernon McGee

Thru The Bible is a 30-minute radio program that takes the listener through the entire Bible in just 5 years, going back and forth between the Old and New Testaments. Notes and outlines designed to aid the listener in this study are available without cost. This Bible study program has been aired on stations in the U.S. since 1967, and is now being produced in over 80 languages around the world.

Thru the Bible is currently broadcast on the Internet in various languages like: Arabic, Cantonese, Farsi (Persian), French, German, Hebrew, Mandarin, Russian, Spanish and Vietnamese, to name but a few. For more information visit: www.ttb.org/foreign.htm

Thru The Bible radio programs are also available in an easy to use compact disc album. This and many excellent books and other Bible recources can be ordered on their website at: www.ttb.org

If you would like to receive information on Thru the Bible's entire product inventory, please contact them. They will be happy to send you a Resource Catalog.

Contact us
Website: www.ttb.org
Postal address in Canada:
  Box 25325, London, Ontario N6C 6B1

ADSA: Thru The Bible with Dr. J. Vernon McGee

Please join Thru the Bible in getting the Word of God out. Their ministry is a continual source of blessing and encouragement to many.

 

 

Soek na Handboeke

Boeke vir Studie

'n Persoon is opsoek na 'n aantal tweedehandse boeke vir studiedoeleindes. Het u enige van die onderstaande boeke beskikbaar wat dalk oorgekoop kan word? Die boeke word benodig vir 'n tweedejaar-student. As u behulpsaam kan wees, stuur asseblief dan so gou moontlik u eposadres dmv die navrae, sodat ons kontak kan maak. Die boeke wat gesoek word is oa:

1. Child and Youth misbehaviour deur Bezuidenhout en Joubert
2. Person centred communication: Theory and Practice van Grobler, Schenck en du Toit asook
3. Adult Development and aging van Papalia, Sterns, Feldman en Camp

Tel: 021 939 6214 of 076 5390 586 (Kaapstad)

ADSA: Handboeke

Hulp vir hierdie student sal baie waardeer word.

 

 

Topographic maps

Travel with confidence

We are selling raster and georeferenced Soviet military topographic maps (scale from 1:100000 to 1:500000) of different regions of the globe (primarily Eurasia). Please send us the information of exactly which sheets you need, or let us know what region you are interested in. We will contact you as soon as we receive your request and send you information concerning availability and prices of the  required maps.

ADSA: Topographic maps. Man reading a map

 

 

 

Skole
Skole 2
Skole 3
Skole 4
Skole 5
Skole 6
Skole 7
Skole 8
Skole 9
Skole 10
Skole 11
Skole 12

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Vermaak

Skolekaart
ADSA

Schools Map

Schools
Schools 2
Schools 3
Schools 4
Schools 5
Schools 6
Schools 7
Schools 8
Schools 9
Schools 10
Schools 11
Schools 12

Entertainment
Events
Help
Jobs
Media
Products
Services

Op|UpSkole|SchoolsSkole 2|Schools 2Skole 3|Schools 3Skole 4|Schools 4Skole 5|Schools 5Skole 6|Schools 6Skole 7|Schools 7Skole 8|Schools 8Skole 9|Schools 9Skole 10|Schools 10Skole 11|Schools 11Skole 12|Schools 12

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Muis in rolskaatsskoen  

ADSA Skole: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Schools Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads