ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Skole 6|Schools 6

 

 Opgedateer: 24 Mei 2008 ** Updated: May 24, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Canoe Sponsorships

Ruan Knobel

A promising young rower from Mossel Bay is requesting sponsorships from businesses, private persons as well as other interested parties, to help him develop his rowing talents to the fullest of his ability. Assistance and support will be highly appreciated. For more detailed information, visit the full page advertisement. Your contributions will make a huge difference. Please endorse and support him now, and achieve mutual benefits!

ADSA: Promising young rower, Ruan Knobel, is requesting your help. 

 

 

CV Dienste

Lyk goed op Papier!

Lyk goed op papier en die moontlikheid om 'n onderhoud vir daardie droompos te bekom, is joune! Deesdae is 'n goeie Curriculum Vitae van groot belang en dien ook as een van die mees waardevolle bemarkingsinstumente. Met die groot wedywering in die werksmark, is dit baie nodig om maatskappye korrek te benader. 'n Goeie CV moet ook daarin slaag om die kandidaat se prestasies behoorlik en in konteks te belig. Laat iemand anders jou CV vir jou voorberei en opstel! Dit word professioneel gedoen teen uiters billike tariewe. CV's kan gedoen word in beide Afrikaans en Engels. As jy 'n uitstekende CV benodig, moenie huiwer om my te skakel of 'n navraag te stuur nie.

Navrae
Tel: 083 232 1817

Klaar gestudeer, wat nou?

ADSA:Studente by 'n gradeplegtigheid

Navrae

 

 

Kleuter-Leesgenot

Dartelwoorde

Kweek 'n liefde vir lees by u kleuter vanaf 'n jong ouderdom. Dartelwoorde 1 en 2 is pragtige stories beskikbaar op CD en in boekies. Daar is nie prente in die boekies om die lesertjies se aandag af te trek nie. Die buiteblad is kleurvol geïllustreer. Die prys is R120, plus R10 posgeld vir 4 boekies en 1 CD en R240 vir 8 boekies en 2 CD's, plus R15 posgeld per bestelling vir Suid-Afrikaners. Stuur 'n epos-navraag as u in die buiteland woonagtig is en die kostes van versendings wil weet.

Navrae
Tel: 012 565 6151 of 083 492 9033
Faks: 086 503 1089

ADSA: Kleuter-Leesgenot, Dartelwoorde

Navrae

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. Vul asb. ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

ADSA: Stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders

 

 

Focus on the Family

Canada

Canadians, if you are passionate about family matters, please support Focus Canada

Focus on the Family is a charitable organization and is built on Christian principles. The vision of Focus on the Family is based on the foundational teachings of Jesus Christ: love for God and love for our neighbours.

Through education and resource the organisation supports, encourages and strengthens families. This charitable organization was founded in 1977 by psychologist and best-selling author Dr. James Dobson and Focus Canada opened its doors in 1983.

The resources and initiatives of Focus Canada includes:

 A daily radio broadcast with Dr. James Dobson
 A dozen magazines and Internet publications
 Books, videos and tapes
 Seminars and conferences
 Unique children's programming and much more.

Focus on the Family Canada also reviews the TOP 10 movies, which is an excellent resource for families.

A visit to their website at www.fotf.ca
will be time well spent.

ADSA: Focus on the Family CANADA

ADSA: Focus on the Family CANADA

ADSA: Father and children. Please support Focus on the family Canada

 

 

Download Bibles

Easy and accessible

Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.

For more information see Bibles

ADSA: Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans)

 

 
Christian schools are encouraged to make use of the ADSA Small Ads.
For more information see: myarkpark.com/adsa/conditions
 

 

 

Skole
Skole 2
Skole 3
Skole 4
Skole 5
Skole 6
Skole 7
Skole 8
Skole 9
Skole 10
Skole 11
Skole 12

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Vermaak

Skolekaart
ADSA

Schools Map

Schools
Schools 2
Schools 3
Schools 4
Schools 5
Schools 6
Schools 7
Schools 8
Schools 9
Schools 10
Schools 11
Schools 12

Entertainment
Events
Help
Jobs
Media
Products
Services

Op|UpSkole|SchoolsSkole 2|Schools 2Skole 3|Schools 3Skole 4|Schools 4Skole 5|Schools 5Skole 6|Schools 6Skole 7|Schools 7Skole 8|Schools 8Skole 9|Schools 9Skole 10|Schools 10Skole 11|Schools 11Skole 12|Schools 12

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Muis in rolskaatsskoen  

ADSA Skole: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Schools Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads