Beginners-Kitaarlesse
Leer kitaar speel
Wil jou kleinding van Grd. R tot Grd. 3 graag leer kitaar speel, maar hy of sy kan min of glad nie lees nie? Ek het 'n kitaarkursus saamgestel, spesiaal vir dié outjies! Ek het ook die ideale beginnerskursus vir groter kinders en volwassenes. Kontak my gerus vir meer inligting of gaan kuier by my webwerf.
Tel: 084 408 9206 of 028 514 2134 |
Faks: 086 624 6051 |
|
 |
Friday the Frog and Friends
Activity book
This activity book has lots to offer. Rhyme, cute illustrations, and colouring pictures. Read more about the
content of this book or how to buy it at the full page advertisement.
 |
Tel: 084 509 4888 |
|
 |
Badges and Lapel Buttons
Buttons, lapel badges and more
Badge Boy
We design and manufacture badges. A wide assortment of button patterns are available. They are especially useful for groups, including sports teams as well as clubs. Name badges are essential for personnel working in stores, restaurants and reception areas. The beautiful designs of our badges or buttons are also delightful as gifts. We supply special designs on request.
 |
Tel: 082 212 9998 |
|

Contact
us
badgeboy.dieknoop.org |
Privaat Lesse
Kry betyds hulp
Sukkel jou kind met Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde? Ons bied na-uurse klasse aan in bogenoemde vakke. Lees meer
Tel: 072 573 1733 of 083 591 9548 |
|

Navrae |
Poniekamp Vakansies 2011
Julie- en Desembervakansies
Gedurende die Julie- en Desembervakansies hou Perdehoek Ryskool te Lichtenburg, poniekampe wat insluit verblyf, etes, mak ponies, toerusting en minstens 3 perdrylesse in die dissiplines Dressering, Skouspring en Rywerk ("Working Riding"). Daar word ook uitgery in groepe en heerlik piekniek gehou. Kampvuuraande, sterrekyk en nagmarse is deel van die program en alles word aangebied met 'n Christelike inslag. Kostes beloop R500 per kind vir 3 dae en die teken van 'n vrywaringsvorm is verpligtend. Die afrigter wat dit aanbied is 'n persoon met onderwysondervinding.
Tel: 082 785 1625 of 018 632 9481 |
Faks: 018 632 9481 |
|
 |
| |
|
 |
| |
|
|
 |
Puppet Theatre Training
Puppet Theatre Entertainment
With more than 2 decades of experience in this field, we are eager to convey our skills and knowledge. We target schools,
churches and libraries. We also sell handmade puppets and puppet show boxes.View our full page ad for more information about our services or visit our site.
Tel: 072 746 0093 |
|
 |
Kindervermaak en stokperdjiesIs u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting. |
 |
Berean Bible Study
Including ESV, KJV and NKJV
Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware product has lots to offer. Read more at the full page ad.
|
 |
Borgskappe vir Webwerwe
ARK Webontwerp (Afrikaans)
Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2012 is
tans in die beplanningsfase. Navrae of kommentaar is welkom.
Meer algemene inligting oor ARK se
borgdienste,
asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se
webwerf
Webwerf:
myarkpark.com/arkweb
|
 |
| |

































|