Puppet Theatre Training
Puppet Theatre Entertainment
With more than 2 decades of experience in this field, we are eager to convey our skills and knowledge. We target schools,
churches and libraries. We also sell handmade puppets and puppet show boxes.View our full page ad for more information about our services or visit our site.
Tel: 072 746 0093 |
|
 |
Hulpmiddels vir Wetenskap
DVD's om die vak makliker te maak
Maak wetenskap vir u kind interessant en lewendig! Uitstekende keuse vir tuisskolers, hulpsentrums, skole in verafgeleë gebiede sonder die nodige laboratorium fasiliteite. Bestel ons DVD's wat wetenskap-eksperimente bevat wat gewoonlik in grade 8 en 9 behandel word. Dit vul die handboeke Ken-en-Verstaan goed aan. Gaan kyk na 'n volledige lys van al die eksperimente wat aangebied word op die DVD's Wetenskap Eksperimente 1 en 2 by die onderstaande skakel.
|

Wetenskap Eksperimente 1 en 2 op DVD |
Workshop: Photography
Camera and Light
Our Photography Workshop is an action packed workshop in mastering the control of the camera and light.
Duration: four weeks, 3 hours per session
Age group: from 12 years on
Participants per workshop: 6-10
Bookings at Tel: 011 794 1382 |
Cell: 082 930 0438 |
|

For bookings call us
or
visit our site. |
Dagsorg Die Wilgers
Ons dra u kindjie se belange op die hart
Dagsorg vir babas en kleuters beskikbaar in Die Wilgers. Geregistreerde Dagmoeder met Diploma in Verpleegkunde en Diploma in Dagsorg. Ons dagsorg is in 'n veilige sekerheidskompleks geleë.
Tel: 082 872 6603 |
|
 |
Badges and Lapel Buttons
Buttons, lapel badges and more
Badge Boy
We design and manufacture badges. A wide assortment of button patterns are available. They are especially useful for groups, including sports teams as well as clubs. Name badges are essential for personnel working in stores, restaurants and reception areas. The beautiful designs of our badges or buttons are also delightful as gifts. We supply special designs on request.
 |
Tel: 082 212 9998 |
|

Contact
us
badgeboy.dieknoop.org |
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. |
 Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting. |
Boek te Koop
Humor
Humoristiese vertellings deur Ebeth Müller. Titel van boek: Humor uit die lewe van Ds Dawie Botes. Hierdie
oulike boek is slegs R120 per eksemplaar. Skakel gerus vir meer inligting oor hoe om die boek te bekom, of stuur 'n navraag.
Hierdie boek is 'n MOET vir die boekrak!
 |
Tel: 058 852 3033 |
 |
Faks: 058 853 0140 |
|

|
Berean Bible Study
Including ESV, KJV and NKJV
Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware
product has lots to offer. Read more at the full page ad.
|
 |
| Christelikekleuterskole, skole, kolleges, universiteite en ander opvoedkundige instansies word hartlik uitgenooi om van ADSA Klein Advertensies gebruik te maak. Ons hoor graag van skoolkoerante, kwartaal gidse, seminare, byeenkomste, prystoekennings en prestasies, konserte, feeste, kooroptredes, herdenkings, reünies, ens. Doen asseblief betyds aansoek vir geleenthede wat nog moet plaasvind. Vir meer inligting hoe omgratis advertensies te plaas, sien: |
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof. Vir meer inligting sien Bybels |
 |
Borgskappe vir Webwerwe
ARK Webontwerp (Afrikaans)
Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2012 is
tans in die beplanningsfase. Navrae of kommentaar is welkom.
Meer algemene inligting oor ARK se
borgdienste,
asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se
webwerf
Webwerf:
myarkpark.com/arkweb
|
 |
Kaleidoskoop
Konsepte onder bespreking
Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van
Bybelboeke is ook beskikbaar.
|
 |
Kinder-Eboekies
Die Marnus-reeks deur Marco Bester
Mooi verhaaltjies vir Afrikaanssprekende voorskoolse kinders van ouderdomme 3 tot 6 of ouer. Daar is baie om te leer. Lees meer oor Marnus en sy avonture saam met die aardbewonertjies Willie en Susan by die
volblad-advertensie.
Tel:
084 509 4888 |
|
 |
| |

































|