In Reaksie Op:
Benodig Installeerders en Verkoopskonsultante Sound and Image Goeie maatskappy benodig installeerders, asook verkoopskonsultante in Eastgate en Menlyn Park winkelsentrums. Vir verdere inligting en om 'n onderhoud te reël, kontak Manda deur te skakel of 'n eposnavraag te stuur. Die applikante moet 'n geldige bestuurslisensie hê, betroubaar wees en in elektroniese dinge belangstel. Bou 'n loopbaan. Begin vir R3000 tot R7000 per maand met vooruitsigte. Webwerf: www.soundandimage.co.za Tel: 083 760 4385

**
Nodige inligting
1.
**Naam en van