In Reaksie Op:
Lapelwapentjies Knopies, naamplaatjies en meer Badge Boy Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek. Webwerf: http://badgeboy.dieknoop.org/ Tel: 082 212 9998

**
Nodige inligting
1.
**Naam en van