In Reaksie Op:
Los werkies Roseville, Gezina, Mountain View, Pretoria-Moot of Poort en omgewing 'n Tiener in Roseville (Pretoria) wil graag los takies verrig oor die naweke. Hy kan die gras sny, tuinwerk doen, voertuie was, inkopies inpak by die winkel, ens. Hulp nodig met los takies? Hy is net die jong man om te skakel. Gee hom asb die geleentheid om uiters broodnodige sakgeld te verdien. Tel: 084 049 9909

**
Nodige inligting
1.
**Naam en van