In Reaksie Op:
Openbaring DVD Reeks oor die Bybelboek Openbaring Wil u graag die boek Openbaring beter verstaan? Wonder u ook wat die dier met die sewe koppe en die tien horings simboliseer, of is u verward oor die merk van die dier en die dier wat uit die see opkom? U hoef nie meer verder te wonder nie. Nadat u hierdie reeks deurgewerk het, sal u 'n beter begrip van die besondere boek, Openbaring hê. Vir gratis DVD's oor hierdie onderwerp, stuur u posadres en taalvoorkeur aan ons dmv die navraag hier onder. Tel: 073 182 0403

**
Nodige inligting
1.
**Naam en van