In Reaksie Op:
Skilderye: Marie Smith Nostalgie en Natuur Met my skilderwerk probeer ek om die rustigheid en die vrede wat net in die natuur gevind kan word, uitbeeld. Almal van u wat graag waarde heg aan die verlede en die verlede van u voorgeslagte, sal iets in my skilderye vind wat u nostalgies sal stem. Webwerf: skilder.arkpark.info

**
Nodige inligting
1.
**Naam en van