ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map


Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 13 Augustus 2010 ** Updated: August 13, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

ADSA Advertensie Terugvoer

Stuur kommentaar of navrae oor 'n advertensie met behulp van die vorm hieronder.
Vul asseblief die besonderhede volledig in en kliek Stuur.


In Reaksie Op:

Terapeut en Berader In donker tye 1. Voel jy die lewe is nie die moeite werd nie? 2. Het jy deur 'n trauma gegaan en kan met niemand daaroor praat nie? 3. Word jy aanhoudend deur iemand verniel en voel dat niemand jou sal glo as jy hulle vertel nie? 4. Is jy neerslagtig en voel jy lewensmoeg? 5. Kan julle nie kommunikeer sonder blaamverplasing of afbrekende kritiek nie? 6. Is jy diep in 'n worstelstryd met huweliksprobleme? 7. Tiener, voel jy jou ouers verstaan jou nie en julle stem oor niks saam nie? Soms is 'n mens so vasgevang in jou eie verwysingsraamwerk dat jy geen uitkoms sien nie. Wanneer iemand net 'n oor het wat luister, sonder om doodgepraat te word, is die probleem alreeds halfpad opgelos. Daar is hulp. Al wat 'n mens soms nodig het is 'n kundige persoon om na jou te luister. 'n Berader en terapeut bied haar dienste gratis aan. Sy kan ook aanlegtoetse hanteer vir byvoorbeeld skoolverlaters. 'n Minimale bedrag word daarvoor gevra. Die diens is in die volgende omgewings beskikbaar: Mpumalanga, Middelburg, Witbank, Carolina, Machadodorp en Belfast. Navrae Tel: 079 88 18480 (Skakel Elizabeth tussen 8:00 vm en 5:00 nm vir 'n afspraak). Noodnommer: 079 881 8480 (vir dringende gevalle soos selfmoord en mishandeling)

** Nodige inligting

1. **Naam en van

2. Epos adresse:
**Epos 1: bv. sussie@mydomein.com

Epos 2:

3. **Kommentaar of Navrae

                            

 

 

ADSA
Werfkaart
Inligting
Gratis Plasings
Voorwaardes
Aansoekvorm
Meer oor ADSA
Betaalopsies
Navrae

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Skole
Vermaak

ADSA
Site Map
Information
Free
Conditions
Application Form
More About ADSA
Paid Options
Inquiries

Entertainment
Events
Help
Jobs
Media
Products
Schools
Services

 



ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA Free Ads *ADSA Gratis Advertensies  

ADSA Werfkaart: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Werfkaart Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads