Inkleurboeke
Anders as die standaard
Hierdie inkleurboeke is heel besonders en die temas om van te kies, is uiteenlopend en veelsydig. Uitstekende geskenke.
Afslag vir grootmaataankope beskikbaar.
Besoek die webwerf vir
meer inligting en foto's.
|
 |
Catering
Delicious!
For all your various catering needs in the East Rand
areas, I am the one to contact! Maybe it's for that special wedding day or
birthday or office party. Nevertheless, we are at your service. Read more
about our catering service at the
full page advertisement where you will
also find menus and some photos.
Tel: 082 728 7192 or 011 976 2739 |
|
 |
Vakansieverblyf
Pragtige omgewing
Daar is 1-slaapkamer, ten volle toegeruste
selfsorg-wooneenhede beskikbaar. Hierdie heerlike vakansieplekkies is
beskikbaar teen R250 per eenheid per nag (buite seisoen) en
R350 per eenheid per nag (binne seisoen).
Green Haven is gevestig tussen Wildernis en
Sedgefield met 'n bietjie van 'n plaasatmosfeer en 'n ryk voëllewe. Stuur
gerus 'n navraag vir meer inligting of om 'n bespreking te maak.
Tel:
044 882 1094 of 083 446 8629 |
|
 Navrae Tel:
044 882 1094 of
083 446 8629 |
Gospelsanger Jannie
Uitstekend vir u volgende geleentheid!
Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei optredes. Vir meer inligting oor Jannie, besoek sy
volblad.
|
 |
Akkommodasie vir
Nasionale Kunstefees
Verblyf vir kunstefeesgangers
'n Volledige 4-slaapkamerhuis is te huur
tydens die
Kunstefees in Oudtshoorn, verkieslik vir die volle duur van die fees. Dit is
beskikbaar tydens 31
Maart 2012 tot 08 April 2012. Die huurhuis is geleë te Klein Karoostraat 11 in
Oudtshoorn.
Tarief: R360 per persoon per dag. Skakel,
stuur 'n faks of 'n eposnavraag as u belangstel.
Tel:
083 396 2202 of 044 279 3010 |
Faks:
044 272 0288 |
|
 Navrae |
Song Ministry
Nantes and Adèle
The duo Nantes and Adèle is available for shows, church meetings and more. They travel countrywide and will gladly sing at your special event. More details in Afrikaans are available at the full page article.
Tel: 079 040 4795 or 012 372 3635 |
|
 |
Poppeteater-Opleiding
Poppeteatervermaak
Met meer as twee dekades ondervinding, is ons gretig om ons talent en vaardighede te deel met andere. Ons fokus op skole, kerke en biblioteke. Ons verkoop ook handgemaakte poppe, sowel as poppekaste. Besoek gerus ons volblad-advertensie vir meer inligting oor ons dienste, of lees meer by ons webtuiste.
|
 |
| |
 |
| |
Partytjie-Beplanners
Dream Kidz
Maak die dag BAIE spesiaal vir u kind met Dream Kidz Partytjie-beplanners. Ons diens is puik en die pryse is uiters bekostigbaar. Dié dag sal nog lank oor gepraat en onthou word na die tyd. Ons geniet dit om die verjaardag of ander spesiale dag so wonderlik as moontlik vir enige uitsonderlike geleentheid te beplan. Ons reël partytjies vir kinders van alle ouderdomme. Dream Kidz se uitstekende diens sal u verbaas en word net oortref deur die jongspan se vreugde en jolyt. Kontak ons nou vir pryse of as daar navrae is.
Tel:
074 154 0474 |
|
 Navrae |
Pretmakers Vermaaklikheid
Narre, mimiek en veel meer
Merrymakers bied absolute pretmakers-jolyt vir kinders. Nooi ons gerus vir daardie lekker verjaardagpartytjie, vrolike kermis of skoolkonsert en lag weer 'n slag lekker!
Lees meer by ons volblad-advertensie
of besoek ons webtuiste.
|
 |
| |
 |
| |
Mosselbaai
Vakansiewoonstel
Bolandpark Villas Vakansie-Akkomodasie
Tuinroete, Mosselbaai, Diazstrand
Hierdie aangename selfsorg-vakansiewoonstel is geleë op die tweede vloer in 'n sekuriteitskompleks, met hysbakgeriewe beskikbaar.
Dié oulike woonstel bied twee slaapkamers (met slaapplek vir 4 persone), een vol-badkamer, 'n
volledige toegeruste kombuis en leefarea met TV, asook privaat ingeboude braaigeriewe op die dek. Linne word voorsien - bring net u eie
handdoeke.
Buite in die kompleks is 'n gemeenskaplike plasswembad en braaigeriewe, sou u daarvan gebruik wil maak. Parkering agter 'n sekuriteitshek is beskikbaar.
Die woonstel is gerieflik binne loopafstand van die gewilde Diazstrand en het 'n asemrowende uitsig oor die see en die Outeniekwa-berge.
Koste beloop R750 per nag.
Tel:
083 655 7334 of 044 692 0126 |
|
Kliek duimnael vir groter weergawe
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Kontak Koos Coetzee of stuur 'n navraag.
|
| |
 |
| |
Vakansie in Kaapstad
Gasvry en bekostigbaar
All Seasons Gastehuis bied goedkoop, funksionele verblyf aan tydens jou vakansie in Kaapstad. Besoek ons
volblad-advertensie vir foto's en meer besonderhede oor ons verblyf, etes, pryse, ens. Daar is ook meer inligting oor die heerlike besienswaardigdhede in ons omgewing vir die besoeker en toeris.
Kom kuier en geniet dit!
|
 |
Beginners-Kitaarlesse
Leer kitaar speel
Wil jou kleinding van Grd. R tot Grd. 3 graag leer kitaar speel, maar hy of sy kan min of glad nie lees nie? Ek het 'n kitaarkursus saamgestel, spesiaal vir dié outjies! Ek het ook die ideale beginnerskursus vir groter kinders en volwassenes. Kontak my gerus vir meer inligting of gaan kuier by my webwerf.
Tel: 084 408 9206 of 028 514 2134 |
Faks: 086 624 6051 |
|
 |
| |












































|