Colouring Books
Something different
These colouring books are really something different and the themes available are diverse and multi-faceted. Excellent gifts.
Discounts for bulk purchaces are available.
Visit the site for more information and photos.
|
 |
Puppet Theatre Training
Puppet Theatre Entertainment
With more than 2 decades of experience in this field, we are eager to convey our skills and knowledge. We target schools,
churches and libraries. We also sell handmade puppets and puppet show boxes.View our full page ad for more information about our services or visit our site.
Tel: 072 746 0093 |
|
 |
Spyseniering
Smullekker!
Vir al u spysenieringsbehoeftes in Gauteng en
die Oos-Rand-areas. Hetsy dit u troudag, verjaarsdag of werksfunksie is, ons
is tot u diens. Lees gerus meer oor die diens by die
volblad-advertensie
waar daar ook spyskaarte en foto's beskikbaar is.
Tel:
082 728 7192 of 011 976 2739 |
|
 |
Gospelsanger Jannie
Uitstekend vir u volgende geleentheid!
Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei
optredes. Vir meer inligting oor Jannie, besoek sy
volblad.
|
 |
Selfsorg-Akkommodasie
Oorkanthuisie in die Montagu-omgewing
Soek u na 'n heerlike vakansie-blyplek? Oorkanthuisie is 'n mooi plaashuis met 'n pragtige uitsig. Die plaashuis is beskikbaar vir vakansieverblyf en het een dubbbelbed-kamer en een enkelbed-kamer met twee enkelbeddens. Die huis het dus slaapplek vir 4 persone. Daar is 'n volledige toegeruste kombuis en badkamer. Dit het ook 'n heerlike kuier-stoep. Die blyplek is teen 'n berghang en aangename staproetes is beskikbaar. Die akkommodasie is op pad na Oudtshoorn en daar is vele aktiwiteite in die omgewing om aan deel te neem. Pragtige natuurskoon om te bewonder.
Tel: 023 614 2319 of 023 614 2367 |
Faks: 023 614 2319 |
|

Kliek duimnaels vir groter weergawes
 |
| |
 |
| |
Vakansie in Kaapstad
Gasvry en bekostigbaar
All Seasons Gastehuis bied goedkoop, funksionele verblyf aan tydens jou vakansie in Kaapstad. Besoek ons
volblad-advertensie vir foto's en meer besonderhede oor ons verblyf, etes,
pryse, ens. Daar is ook meer inligting oor die heerlike besienswaardigdhede in ons omgewing vir die besoeker en toeris.
Kom kuier en geniet dit!
|
 |
Art exhibits
Marie Smith
From time to time, Marie Smith presents art shows to exhibit her paintings about the Hantam area. You are welcome to visit her website for more specific information about dates and venues. Not only are her paintings unique, but the prices are more than fair for such exquisite artworks.
|
 |
Knopies, naamplaatjies en meer
Badge Boy
Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.
 |
Tel: 082 212 9998 |
|

badgeboy.dieknoop.org |
Merrymakers Entertainment
Clowns, mime and much more
The Merrymakers Entertainment team is absolutely at the pinnacle of children's merriment. Invite us for birthday parties, a joyous festival, or your school concert and have a smile and a good laugh for a change.
Read more at our full page ad or visit our site.
Tel: 072 746 0093 |
|
.jpg) |
Jannie: Gospel Singer
Excellent for your next event!
The gospel singer Jannie Theron is available for bookings for all sorts of events. For more details about Jannie, have a look at his full page.
|
 |
Tankwa National Park
Beautiful Scenic Nature
Would you like some information about Tankwa National Park or the Little Canyon Trail in the Calvinia region? Then a visit to the website of Marie Smith, a painter from the Hantam area, is a must. At her site you will not only find photos of her unique and beautiful paintings, but also some cute snippets about interesting tourist attractions, such as the Hantam House and the Calvinia Museum. Sometimes some recipes as well.
|
 |
| |
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. |
 Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek
in met die nodige inligting. |
| |












































|