ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Vermaak 5|Entertainment 5

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
 

Pretmakers Vermaaklikheid

Narre, mimiek en veel meer

Merrymakers bied absolute pretmakers-jolyt vir kinders. Nooi ons gerus vir daardie lekker verjaardagpartytjie, vrolike kermis of skoolkonsert en lag weer 'n slag lekker!

Lees meer by ons volblad-advertensie of besoek ons webtuiste.

  Navrae
  Lees meer by die volblad-advertensie
  Webwerf: kidsjoy.yolasite.com
  Tel: 072 746 0093

ADSA: Narre, mimiek en veel meer (Pretmakers)

 
 

Gospelsanger Jannie

Uitstekend vir u volgende geleentheid!

Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei optredes. Vir meer inligting oor Jannie, besoek sy volblad.

  Navrae

ADSA: Gospelsanger Jannie Theron beskikbaar vir optredes

 
 

Catering

Delicious!

For all your various catering needs in the East Rand areas, I am the one to contact! Maybe it's for that special wedding day or birthday or office party. Nevertheless, we are at your service. Read more about our catering service at the full page advertisement where you will also find menus and some photos.

Contact us
Tel: 082 728 7192 or 011 976 2739

ADSA: For all your various catering needs

 
 

Mosselbaai Vakansiewoonstel

Bolandpark Villas Vakansie-Akkomodasie

Tuinroete, Mosselbaai, Diazstrand

Hierdie aangename selfsorg-vakansiewoonstel is geleë op die tweede vloer in 'n sekuriteitskompleks, met hysbakgeriewe beskikbaar.

Dié oulike woonstel bied twee slaapkamers (met slaapplek vir 4 persone), een vol-badkamer, 'n volledige toegeruste kombuis en leefarea met TV, asook privaat ingeboude braaigeriewe op die dek. Linne word voorsien - bring net u eie handdoeke.

Buite in die kompleks is 'n gemeenskaplike plasswembad en braaigeriewe, sou u daarvan gebruik wil maak. Parkering agter 'n sekuriteitshek is beskikbaar.

Die woonstel is gerieflik binne loopafstand van die gewilde Diazstrand en het 'n asemrowende uitsig oor die see en die Outeniekwa-berge.

Koste beloop R750 per nag.

  Navrae
  Tel: 083 655 7334 of 044 692 0126
ADSA: Mosselbaai Vakansiewoonstel seeuitsig ADSA: Mosselbaai Vakansiewoonstel seeuitsig vanaf dek
ADSA: Mosselbaai Vakansiewoonstel seeuitsig vanaf kamer ADSA: Mosselbaai Vakansiewoonstel seeuitsig vanaf sitkamer

Kliek duimnael vir groter weergawe

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Kontak Koos Coetzee of stuur 'n navraag.

 
 
 

Puppet Theatre Training

Puppet Theatre Entertainment

With more than 2 decades of experience in this field, we are eager to convey our skills and knowledge. We target schools, churches and libraries. We also sell handmade puppets and puppet show boxes.

View our full page ad for more information about our services or visit our site.

Contact us

ADSA: Puppet Theatre Training by Merrymakers

 
 

Kinder-Eboekies

Die Marnus-reeks deur Marco Bester

Mooi verhaaltjies vir Afrikaanssprekende voorskoolse kinders van ouderdomme 3 tot 6 of ouer. Daar is baie om te leer. Lees meer oor Marnus en sy avonture saam met die aardbewonertjies Willie en Susan by die volblad-advertensie.

  Navrae
  Tel: 084 509 4888

Mooi verhaaltjies vir Afrikaanssprekende voorskoolse kinders

 
 

Kunsuitstallings

Marie Smith

Van tyd tot tyd bied Marie Smith uitstallings aan van haar skilderye oor die Hantam-kontrei. Besoek gerus haar webwerf vir bepaalde datums en plekke. Nie alleen is haar skilderye besonders nie, maar dis beskikbaar teen sakpaspryse vir sulke pragtige kunswerke.

  Navrae
  Webwerf: skilder.arkpark.info

ADSA: Kunsuitstallings van Marie Smith se pragtige skilderye

 
 

Jannie: Gospel Singer

Excellent for your next event!

The gospel singer Jannie Theron is available for bookings for all sorts of events. For more details about Jannie, have a look at his full page.

  Contact us
ADSA: Gospel music, Jannie Theron
 
 

Badges and Lapel Buttons

Buttons, lapel badges and more

Badge Boy

We design and manufacture badges. A wide assortment of button patterns are available. They are especially useful for groups, including sports teams as well as clubs. Name badges are essential for personnel working in stores, restaurants and reception areas. The beautiful designs of our badges or buttons are also delightful as gifts. We supply special designs on request.

Website: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy for beautiful designs of badges and buttons

Contact us

badgeboy.dieknoop.org

 
 

Kinderteater

Kinderteater, vermaak vir die jongspan!
Laat weet ons as u iets ouliks aanbied.
Vir meer inligting kyk by:
Kinderteater en Poppeteater

 

 
 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Sang of Poppeteater? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. Vul asb. ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

ADSA: Verrigtinge vir die jongspan, stokperdjies

 
 
 
Sien ook: Gebeure
Sien ook: Ontspanning

 
 

CAN CAN

Calvinia

Kom meer te wete oor die verrigtinge van CAN CAN. Hierdie flukse groepie hulpwerkers in Calvinia, hou  gereeld geleenthede soos kunsuitstallings of musiek-aande, ten bate van hul fondsinsamelings. Besoek gerus die kalender by CAN CAN se webtuiste vir meer volledige besonderhede van toekomstige funksies.

  Navrae
  Webwerfcancan.dieknoop.info

ADSA: CAN CAN hou funksies soos geleenthede soos kunsuitstallings of musiek-aande

 
 

Christelike Kinderstories

CD's en DVD's

Moeg vir lelike stories op TV? Verras jou kleinding met die allermooiste, lekker-lag-stories met lessies, alles in heerlike Afrikaans! Dit kom in die vorm van poppekas-vertonings, liedjies en gebed op CD of DVD.

Lees meer by die volblad-advertensie

 Navrae
 Tel: 071 357 7351

ADSA: Lekker-lag-stories

 
 

 

Kunstenaars
Sangbediening
Tydskrif
Musikant
Gospelsanger
Gospel Country
Kinderteater
Poppeteater
Vermaak
Vermaak 2
Vermaak 3
Vermaak 4
Vermaak 5
Vermaak 6
Vermaak 7

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Skole

ADSA
Vermaakkaart

Entertain Map

Artists
Magazine
Gospel Singer
Kids' Theater
Puppet Theatre
Entertain
Entertain 2
Entertain 3
Entertain 4
Entertain 5
Entertain 6
Entertain 7

Events
Help
Jobs
Media
Schools
Services
Products

Op|UpArtists|KunstenaarsKunstenaars|ArtistsSangbedieningTydskrifMagazineGospel SingerGospelsangerGospel En CountryPuppet TheatrePoppeteaterKinderteater|Kids' TheaterVermaak|EntertainmentVermaak 2|Entertainment 2Vermaak 3|Entertainment 3Vermaak 4|Entertainment 4Vermaak 5|Entertainment 5Vermaak 6|Entertainment 6Vermaak 7|Entertainment 7

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Monkey looking at the world  

ADSA Vermaak-afdeling, engel: Laai Bybels af**Download Bibles

 

Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ad