ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Gospelsanger

 

 Opgedateer: 27 Februarie 2010 ** Updated: February 27, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

Jannie Theron

Gospelsanger

 
ADSA: Gospel singer Jannie Theron * Gospelsanger Jannie Theron Jannie sing bekende liedjies soos: Houtkruis, My Pa is die Koning, "Why me Lord?", "Because He lives", "Achy breaky heart", "One day at a time", "It is no secret" en baie ander.

Jannie Theron is 'n wedergebore Christen en het die Here lief. Sy doelwit is om 'n verskil in mense se lewens te maak en om aan God al die eer te gee, omdat Hy sy Seun vir ons gegee het. Jannie is 'n voorsanger in die kerk en is gewild by gehore.

Hy het in die kerk groot geword, danksy sy ouers en het op 'n vroeë stadium besef dat daar geen groter liefde as God s'n is nie en dat daar niemand is wat soveel omgee soos God vir sy kinders omgee nie.

Jannie tree gereeld op en sang is sy voorliefde, wat goed waargeneem kan word as hy sing. Sy CD's is beskikbaar @R100 elk en posgeld is ingesluit (vir areas in Suid-Afrika)

Daar is tans twee CD's beskikbaar:

  • One day at a time (Kassette is ook beskikbaar vir hierdie item)
  • Why me Lord?

Pryse: CD's teen R100 elk en kassette teen R60 elk.

Skakel of stuur gerus 'n navraag as u Jannie wil uitnooi vir 'n optrede, of as daar enige vrae oor die CD's is.

 

  Navrae
  Tel: 072 147 4298 of 011 915 8157
  Faks: 011 915 8157
 
 
Ander kunstenaars
 
 

 

Kunstenaars
Musikant
Gospelsanger
Kinderteater
Vermaak
Vermaak 2
Vermaak 3
Vermaak 4
Vermaak 5
Vermaak 6
Vermaak 7

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Skole

ADSA
Vermaakkaart

Entertain Map

Artists
Gospel Singer
Musician
Kids' Theater
Entertain
Entertain 2
Entertain 3
Entertain 4
Entertain 5
Entertain 6
Entertain 7

Events
Help
Jobs
Media
Schools
Services
Products

Op|UpArtists|KunstenaarsKunstenaars|ArtistsGospel SingerGospelsangerMusicianMusikantKinderteater|Kids' TheaterVermaak|EntertainmentVermaak 2|Entertainment 2Vermaak 3|Entertainment 3Vermaak 4|Entertainment 4Vermaak 5|Entertainment 5Vermaak 6|Entertainment 6Vermaak 7|Entertainment 7

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
 

ADSA Vermaak-afdeling, engel: Laai Bybels af**Download Bibles

 

Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads