|
ARK Webontwerp bied talle dienste om u besigheid, organisasie of persoonlike
webwerf 'n dinamiese teenwoordigheid op die Internet te verseker:
- Diensreeks:
- Webbladsy ontwerp en samestelling
- Spesiale ontwerpe vir elke kliënt
- Opvolg-aanpassings vir dinamiese inhoud
- Spesiale programmering ["scripts", databasisse,
toepassings (applications)]
- Talle ander dienste
-
Borgdiens
Nader ons oor bogenoemde dienste, of oor enige ander webontwerp
behoeftes. Tariewe vir arbeid wissel tussen $25 en $60 per uur (Kanadese
Dollar), na gelang van die kompleksiteit van die taak. Vir omskakelings na
ander geldeenhede, sien
www.oanda.com.
 |
Neem asseblief kennis dat ARK Webontwerp tans vanuit Kanada
opereer en alle navrae en onderhandelings sal dus slegs per epos
kommunikasie geskied. |
|