
Aanvullende
Inligting:
Kindervermaak en stokperdjies
deur Christen-Kunstenaars
Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat
kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u
kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters
of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole,
kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike
verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n
eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis
plaasvind.
Vul asseblief die
GRATIS advertensie
aansoek by die ADSA webwerf in met die nodige inligting. |